Welkom by Woodland Hills Wildlife Estate

Die Woodland Hills Wildlife Estate net noord van Bloemfontein is ’n opwindende ontwikkeling waar  inwoners die geleentheid het om binne n eksklusiewe sekuriteitsarea  naby aan die natuur te lewe met die gerief van die stad om die draai. Die kombinasie van moderne wonings binne ’n natuurreservaat waar wild vrylik tussen die wonings rondloop maak Woodland Hills ’n uiters gesogde woonbuurt in Bloemfontein.  Die natuurlike Vrystaatse plantegroei in die groot gemeenskaplike areas en die natuurresrvaat, baie water en damme en meer as 23 spesies wild wat reeds op die landgoed gevestig is bied n unieke lewensstyl aan ons inwoners.

By Woodland Hills kom ervaar jy rustigheid...’n keuse vir ’n lewe onder die sterre!

 
 
| Tuis | Kontak Ons | CMS | Webmaster | Privacy Policy | Disclaimer | Browser | 
Copyright 2008 Woodland Hills